Die verhale in hierdie omnibus is Iewers wag die môre, Mariette aan ’n lyntjie en Ouverture op Overberg. ...
Die verhale in hierdie omnibus is Señor die seerower, Junior in saal 7 en Kaalvoet Katryntjie. ...
Die verhale in hierdie omnibus is ’n Vrou soos Salome, Twee paaie na Khuana en Verwonde jare. ...
Om te boer is nie net haar beste uitweg nie, dit is haar énigste uitweg. Nikki Swart, wat tot nou toe net die diamantkant van die lewe geken het, word gedwing om haar deel van die erfplaas in die noorde van Zambië op te eis – en daarop te boer vir oorlewing. ...
Die verhale in hierdie omnibus is Die ryper jare, En die verlange bly en Die man met die geel oë. ...
Die nag toe Nina Immelman se man in ? motorongeluk sterf, kom nie net haar veelbewoë huwelik tot ? einde nie, maar vind sy ook uit dat die boedel bankrot is en sy alles verloor het. Maar dan spat die vonke tussen Nina en haar nuwe werkgewer, Charl Beaumont. ...