'Wanneer werk- of ander omstandighede egpare dwing om vir korter of langer tyd nie by mekaar te wees nie - en dit gebeur al hoe meer - word groot eise aan die huwelik gestel. En dit het nie te doen met hoe kort of lank hulle getroud is nie. ...
Die Wynberg-gemeente van die NG Kerk is om verskeie redes histories een van die interessantste gemeentes in die land. Aanvanklik het die gemeente die hele gebied vanaf Groote Schuur tot by Wynberg ingesluit. Hierdie gedenkalbum verskyn in 1929, 'n honderd jaar na die stigting van die gemeente. Vir a ...
Eerwaarde Andries Dreyer, sendeling en later argivaris van NG Kerk argief in Kaapstad, het die geskiedenis van heelwat gemeentes opgeteken. Die gemeentegeskiedenissse bevat kostelike inligting oor individue en gemeenskappe. Hierdie boekie gee 'n historiese oorsig van die eerste honderd jaar in van d ...
Eerwaarde Andries Dreyer, sendeling en later argivaris van NG Kerk argief in Kaapstad, was 'n besonder produktiewe skrywer. Hierdie handleiding vir ouderlinge en diakens is bedoel om die rol van die kerkraadslede uiteen te sit en met praktiese voorbeelde van die moets en die moenies vir ampsdraers. ...
Eerwaarde Andries Dreyer, sendeling en later argivaris van NG Kerk argief in Kaapstad, het die geskiedenis van heelwat gemeentes opgeteken. Die gemeentegeskiedenissse bevat kostelike inligting oor individue en gemeenskappe. Hierdie boekie gee 'n historiese oorsig van die eerste tagtig jaar in van di ...
Sketse uit die kerklike geskiedenis van die groot trek. ...
Eerwaarde Dreyer, sendeling en later argivaris van NG Kerk argief, het die geskiedenis van heelwat kemeentes opgeteken. Die gemeentegeskiedenissse bevat kostelike inligting oor individue en gemeenskappe. Hierdie boekie bevat 'n oorsig van die eerste 75 jaar van die gemeente van Middelburg Kaap. ...
"Bevattende aanmerkingen en wederleggingen van sommige gewigtige verkeerde informatiƫn, principen, sustenuen en handelingen van de gewezene gedicspicieerde commissarissen-generaal Mr. S.C. Nederburgh en Mr. J.A. de Mist, als mede van de Kaapsche regering en den gewezen fiscaal van Rijneveld" Bouche ...
Hierdie roman van Christian Ludwig Willebrand verskyn die eerste keer in 1773 in Duits. Vandag beskou letterkundiges dit as die eerste Duitse roman wat in Suider-Afrika afspeel. Hierdie Nederlandse vertaling het kort na die Duits verskyn. Dit wil voorkom asof Willebrand self nooit in Afrika was nie, ...