eBooks
eBooks from Africa
eBooks by Little White Bakkie
Home | About us | FAQ | Contact us | Login | Register
Follow us on TwitterFollow us on Facebook
0 items in basket.
Search eBooks

Categories

you are here: home | non-fiction

Non-fiction:


Sort Titles:
 
Hier kommie Bokke! - Unknown

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Hier kommie Bokke!
by Unknown

Suid-Afrikaners is dol oor rugby en hulle hou daarvan om lekker te lag. Hier kommie Bokke! kombineer twee van Suid-Afrika se gunsteling-tydverdrywe in een skreeusnaakse boek wat gewaarborg is om die lagspiere te prikkel. Daar is gevatte kwinkslae, klassieke sêgoed van toeka se dae en die heel jongs ...

ISBN: 9781770222748
Random House Struik
Add to Shopping Cart  R56,00
0 votes   Give Hier kommie Bokke! a 1 star rating.Give Hier kommie Bokke! a 2 star rating.Give Hier kommie Bokke! a 3 star rating.Give Hier kommie Bokke! a 4 star rating.Give Hier kommie Bokke! a 5 star rating.
reviews

Hier kommie Bokke! - Unknown

Adobe PDF eBook
Adobe PDF eBook
Hier kommie Bokke!
by Unknown

Suid-Afrikaners is dol oor rugby en hulle hou daarvan om lekker te lag. Hier kommie Bokke! kombineer twee van Suid-Afrika se gunsteling-tydverdrywe in een skreeusnaakse boek wat gewaarborg is om die lagspiere te prikkel. Daar is gevatte kwinkslae, klassieke sêgoed van toeka se dae en die heel jongs ...

ISBN: 9781770222755
Random House Struik
Add to Shopping Cart  R56,00
0 votes   Give Hier kommie Bokke! a 1 star rating.Give Hier kommie Bokke! a 2 star rating.Give Hier kommie Bokke! a 3 star rating.Give Hier kommie Bokke! a 4 star rating.Give Hier kommie Bokke! a 5 star rating.
reviews

Bokke se Kombuis - Duane Heath

Adobe PDF eBook
Adobe PDF eBook
Bokke se Kombuis
by Duane Heath ; Warren Heath

Bokke se Kombuis is ’n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die gunstelingresepte van 40 voormalige en huidige Springbokrugbylegendes.. ...

ISBN: 9781431700431
Random House Struik
Add to Shopping Cart  R107,99
0 votes   Give Bokke se Kombuis a 1 star rating.Give Bokke se Kombuis a 2 star rating.Give Bokke se Kombuis a 3 star rating.Give Bokke se Kombuis a 4 star rating.Give Bokke se Kombuis a 5 star rating.
reviews

Bokke se Kombuis - Duane Heath

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Bokke se Kombuis
by Duane Heath ; Warren Heath

Bokke se Kombuis is ’n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die gunstelingresepte van 40 voormalige en huidige Springbokrugbylegendes.. ...

ISBN: 9781431700417
Random House Struik
Add to Shopping Cart  R107,99
0 votes   Give Bokke se Kombuis a 1 star rating.Give Bokke se Kombuis a 2 star rating.Give Bokke se Kombuis a 3 star rating.Give Bokke se Kombuis a 4 star rating.Give Bokke se Kombuis a 5 star rating.
reviews

Samoe(r)sareis - C. Johan Bakkes

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Samoe(r)sareis
by C. Johan Bakkes

Johan Bakkes kies altyd maar die smalle weë, dáár waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indië. Maar Samoe(r)sa reis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie. Hy gee veral aandag aan die “Boksombende” wat al sy wedervaringe saam met hom meegemaak het. ...

ISBN: 9780798154918
NB uitgewers
Add to Shopping Cart  R170,00
0 votes   Give Samoe(r)sareis a 1 star rating.Give Samoe(r)sareis a 2 star rating.Give Samoe(r)sareis a 3 star rating.Give Samoe(r)sareis a 4 star rating.Give Samoe(r)sareis a 5 star rating.
reviews

Die Ding tussen man en vrou - Kerneels Breytenbach

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Die Ding tussen man en vrou
by Kerneels Breytenbach ; Fred Mouton

’n Versameling grappe wat Kerneels Breytenbach uit alle oorde versamel het om die oorlog tussen die geslagte behoorlik te dokumenteer. Die grappe wissel van die doodonskuldige tot dié wat jou ouma dalk sal laat bloos. ...

ISBN: 9780798158879
NB uitgewers
Add to Shopping Cart  R182,50
0 votes   Give Die Ding tussen man en vrou a 1 star rating.Give Die Ding tussen man en vrou a 2 star rating.Give Die Ding tussen man en vrou a 3 star rating.Give Die Ding tussen man en vrou a 4 star rating.Give Die Ding tussen man en vrou a 5 star rating.
reviews

Kopreis - Gerrit Rautenbach

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Kopreis
by Gerrit Rautenbach

Elke reis het ’n storie en elke storie is ’n reis. Hetsy te voet of per fiets, trein, viertrek-voertuig of vliegtuig. Soos jy aanskuif, deur Suid-Afrika of buite sy grense, word jy blootgestel aan ander plekke, mense, sienswyses en gewoontes. Kortom, solank jy lewe, reis jy. Dis ’n reis in jou ...

ISBN: 9780795800269
NB uitgewers
Add to Shopping Cart  R175,00
0 votes   Give Kopreis a 1 star rating.Give Kopreis a 2 star rating.Give Kopreis a 3 star rating.Give Kopreis a 4 star rating.Give Kopreis a 5 star rating.
reviews

Jannie Mouton: En toe fire hulle my - Carié Maas

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Jannie Mouton: En toe fire hulle my
by Carié Maas

Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarná bou hy ’n allemintige sakeryk op. Wie is die man agter PSG? Hoe het Capitec se fenomenale sukses beslag gekry? Jannie Mouton speel oop kaarte en deel met tipiese humor sy sake- en beleggingsle ...

ISBN: 9780624058519
NB uitgewers
Add to Shopping Cart  R210,00
0 votes   Give Jannie Mouton: En toe fire hulle my a 1 star rating.Give Jannie Mouton: En toe fire hulle my a 2 star rating.Give Jannie Mouton: En toe fire hulle my a 3 star rating.Give Jannie Mouton: En toe fire hulle my a 4 star rating.Give Jannie Mouton: En toe fire hulle my a 5 star rating.
reviews

Kopwond - Anthony Feinstein

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Kopwond
by Anthony Feinstein

Anthony Feinstein was ingedeel by die weermag se psigiatriese eenheid met net weke se opleiding, en moes soldate en hul famillies behandel vir verskeie soorte psigose. Sy openhartige verhaal sal enige leser ruk. ...

ISBN: 9780624058465
NB uitgewers
Add to Shopping Cart  R195,00
0 votes   Give Kopwond a 1 star rating.Give Kopwond a 2 star rating.Give Kopwond a 3 star rating.Give Kopwond a 4 star rating.Give Kopwond a 5 star rating.
reviews

Sakgids Soogdiere van Suider-Afrika - Chris Stuart

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Sakgids Soogdiere van Suider-Afrika
by Chris Stuart ; Mathilde Stuart

Hierdie beknopte sakgids is die volmaakte metgesel vir enigeen wat soogdiere in die streek wil uitken. Dit dek - in verbasend fyn besonderhede - ongeveer 120 spesies, van die kleinste tot die grootste, soos die olifant, leeu en renoster, sowel as seesoogdiere, soos robbe, dolfyne en walvisse. ...

ISBN: 9781431701629
Random House Struik
Add to Shopping Cart  R90,95
0 votes   Give Sakgids Soogdiere van Suider-Afrika a 1 star rating.Give Sakgids Soogdiere van Suider-Afrika a 2 star rating.Give Sakgids Soogdiere van Suider-Afrika a 3 star rating.Give Sakgids Soogdiere van Suider-Afrika a 4 star rating.Give Sakgids Soogdiere van Suider-Afrika a 5 star rating.
reviews



 
home | about us | faq | register | login | terms & conditions | security & privacy policy | contact us | sitemap | advertise with us
Copyright © 2010 Little White Bakkie
Follow us on TwitterFollow us on Facebook
Paygate Master Card Mastercard Securecode Visa Verified by Visa
eBooks
eBooks