eBooks
eBooks from Africa
eBooks by Little White Bakkie
Home | About us | FAQ | Contact us | Login | Register
Follow us on TwitterFollow us on Facebook
0 items in basket.
Search eBooks

Categories

you are here: home | poetry

Poetry:


Sort Titles:
 
Oogensiklopedie - Gilbert Gibson

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Oogensiklopedie
by Gilbert Gibson

Die bundel as geheel kan gesien word as ’n ensiklopedie van die skryfkuns, en dan wel die skryfkuns as die kuns van sig en waarneming. Inhoudelik so wel as deur die komplekse sintaksis en woordgebruik is dit tot ’n groot mate ’n ondersoek na die neurologie van die poësie, oftewel hoe die poë ...

ISBN: 9780624051381
NB uitgewers
Add to Shopping Cart  R159,00
0 votes   Give Oogensiklopedie a 1 star rating.Give Oogensiklopedie a 2 star rating.Give Oogensiklopedie a 3 star rating.Give Oogensiklopedie a 4 star rating.Give Oogensiklopedie a 5 star rating.
reviews

Nadoodse ondersoek - Martina Klopper

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Nadoodse ondersoek
by Martina Klopper

Nadoodse ondersoek is Martina Klopper se debuutbundel. Die beeld van die nadoodse ondersoek word op die bundel as geheel toegepas met temas soos geweld, pyn, bloedskande, en self-straf wat uitgewerk word. ...

ISBN: 9780798154901
NB uitgewers
Add to Shopping Cart  R149,95
0 votes   Give Nadoodse ondersoek a 1 star rating.Give Nadoodse ondersoek a 2 star rating.Give Nadoodse ondersoek a 3 star rating.Give Nadoodse ondersoek a 4 star rating.Give Nadoodse ondersoek a 5 star rating.
reviews

Vervreemdeling - Izak de Villiers

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Vervreemdeling
by Izak de Villiers

Die geloof as die filtraat waardeur mens en wêreld waargeneem word, staan in hierdie digbundel sentraal. Ook die motief van die huis en buurt figureer, en so ook ’n aantal verse oor die seun en kleinkinders. ’n Indrukwekkende bundel, en waardige opvolger vir die digter se bekroonde Jerusalem to ...

ISBN: 9780624051923
NB uitgewers
Add to Shopping Cart  R185,00
0 votes   Give Vervreemdeling a 1 star rating.Give Vervreemdeling a 2 star rating.Give Vervreemdeling a 3 star rating.Give Vervreemdeling a 4 star rating.Give Vervreemdeling a 5 star rating.
reviews

Verweerskrif - Antjie Krog

Adobe PDF eBook
Adobe PDF eBook
Verweerskrif
by Antjie Krog

Onvergelyklike gedigte oor die verganklikheid van die mens, uit ‘n vrou ser perspektief, teenoor die durendheid van Tafelberg. ...

ISBN: 9781415203385
Random House Struik
Add to Shopping Cart  R94,00
0 votes   Give Verweerskrif a 1 star rating.Give Verweerskrif a 2 star rating.Give Verweerskrif a 3 star rating.Give Verweerskrif a 4 star rating.Give Verweerskrif a 5 star rating.
reviews

Verweerskrif - Antjie Krog

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Verweerskrif
by Antjie Krog

Onvergelyklike gedigte oor die verganklikheid van die mens, uit ‘n vrou ser perspektief, teenoor die durendheid van Tafelberg. ...

ISBN: 9781415203378
Random House Struik
Add to Shopping Cart  R94,00
0 votes   Give Verweerskrif a 1 star rating.Give Verweerskrif a 2 star rating.Give Verweerskrif a 3 star rating.Give Verweerskrif a 4 star rating.Give Verweerskrif a 5 star rating.
reviews

Oorkom depressie - Izak de Villiers

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Oorkom depressie
by Izak de Villiers

Temas rondom depressie wat aangespreek word sluit in:  Ek voel soms hartseer, is ek siek? Het die lewe sin?Oor dokters, leraars, medikasie en psigoterapie, Daardie skuldgevoelens,Gevaarlike ouderdomsfases,Die depressielyer en sy gesin,Wat sal help? ’n Paar wenke. ...

ISBN: 9780624051473
NB uitgewers
Add to Shopping Cart  R170,00
0 votes   Give Oorkom depressie a 1 star rating.Give Oorkom depressie a 2 star rating.Give Oorkom depressie a 3 star rating.Give Oorkom depressie a 4 star rating.Give Oorkom depressie a 5 star rating.
reviews

Donkerkamer - Fourie Botha

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Donkerkamer
by Fourie Botha

Donkerkamer is ’n debuutbundel oor beelde en oor kyk: na foto’s en kunswerke, na die ongediertes wat in drome skuil en na jeugherinnerings ingeprent op die film van die geheue. Fourie Botha het in Nuwe Stemme 4 gedebuteer. ...

ISBN: 9780795800283
NB uitgewers
Add to Shopping Cart  R150,00
0 votes   Give Donkerkamer a 1 star rating.Give Donkerkamer a 2 star rating.Give Donkerkamer a 3 star rating.Give Donkerkamer a 4 star rating.Give Donkerkamer a 5 star rating.
reviews

Die Lewe tussen pikkewyne - Jasper van Zyl

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Die Lewe tussen pikkewyne
by Jasper van Zyl

Jasper van Zyl se Die lewe tussen pikkewyne is ’n skerpsinnige en eiesinnige verwoording van hoe vreemd die mees vertroude dinge kan wees, hoe onheilspellend dit wat die naaste aan ons is. Sy digterstem is nuut en vars, sy beeldgebruik is tegelyk konkreet en verbluffend surrealisties. In vers na v ...

ISBN: 9780624053460
NB uitgewers
Add to Shopping Cart  R137,00
0 votes   Give Die Lewe tussen pikkewyne a 1 star rating.Give Die Lewe tussen pikkewyne a 2 star rating.Give Die Lewe tussen pikkewyne a 3 star rating.Give Die Lewe tussen pikkewyne a 4 star rating.Give Die Lewe tussen pikkewyne a 5 star rating.
reviews

Visums by verstek - Joan Hambidge

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Visums by verstek
by Joan Hambidge

In dié sin sluit die bundel aan by die werklike groot reisbundels binne die literatuur, veral internasionaa ...

ISBN: 9780798158763
NB uitgewers
Add to Shopping Cart  R157,50
0 votes   Give Visums by verstek a 1 star rating.Give Visums by verstek a 2 star rating.Give Visums by verstek a 3 star rating.Give Visums by verstek a 4 star rating.Give Visums by verstek a 5 star rating.
reviews

Die beginsel van stof - Breyten Breytenbach

Adobe ePub eBook
Adobe ePub eBook
Die beginsel van stof
by Breyten Breytenbach

Hierdie nuwe bundel is werklik een van Breytenbach se sterkste bundels nog – ryk, aangrypend, wonderbaarlik, ’n testament vir Afrikaans. ...

ISBN: 9780798153225
NB uitgewers
Add to Shopping Cart  R180,00
0 votes   Give Die beginsel van stof a 1 star rating.Give Die beginsel van stof a 2 star rating.Give Die beginsel van stof a 3 star rating.Give Die beginsel van stof a 4 star rating.Give Die beginsel van stof a 5 star rating.
reviews



 
home | about us | faq | register | login | terms & conditions | security & privacy policy | contact us | sitemap | advertise with us
Copyright © 2010 Little White Bakkie
Follow us on TwitterFollow us on Facebook
Paygate Master Card Mastercard Securecode Visa Verified by Visa
eBooks
eBooks