A South African classic, Olive Schreiner’s The Story of an African Farm was first published in 1883 under the pseudonym Ralph Iron. The novel paints a picture of rural life in the Karoo during the 19th century, describing the struggles and triumphs of two unlikely soul mates, Lyndall and Waldo. Th ...
One of the most beloved classics of our time, Kahlil Gibran’s The Prophet consists of 28 poetic reflections on the human condition, presented as discussions between the prophet, Almustafa, and the people of the city of Orphalese. The Prophet is timeless in its insight into the human condition, and ...
More and more married people have to spend time apart because of work. This kind of lifestyle raises particular challenges for any couple. Special skills are needed to face them – which this title provides. ...
This book contains 31 pieces for those struggling with the pain of loss. These devotionals will comfort mourners and lead them to understand that God’s love will console them and bring new life as the spring rains rejuvenate the barren desert. ...
31 dagstukke wat die troos van God bring aan almal wat treur oor die een of ander verlies in hulle lewe. Hierdie dagstukke gee aan treurendes die versekering: God sal sy vertroosting skenk soos ‘n lentereën in ‘n barre woestyn. ...
'Wanneer werk- of ander omstandighede egpare dwing om vir korter of langer tyd nie by mekaar te wees nie - en dit gebeur al hoe meer - word groot eise aan die huwelik gestel. En dit het nie te doen met hoe kort of lank hulle getroud is nie. ...
Dit is 'n boek wat deur elke vrou gelees behoort te word, want verlies is iets wat op elkeen se lewenspad kom. Die skryfster behandel die baie fasette van verlies, soos dood, miskraam, aborsie, verkragting en bloedskande, egskeiding, verhuising en siekte. ...
Paulus se blydskapbrief, toegepas op eietydse omstandighede en vraagstukke. Ontdek hoe om te leef uit die blywende blydskap wat God gee. ...
Hierdie boekie bied die leser troos, hoop en krag vanuit 'n lewe van gebed, gevestig in God. ...
In My lewe in u hande gesels Nina Smit in 42 gesprekke op haar kenmerkend vertroostende en sensitiewe manier met vroue van alle ouderdomme wat die swaarkry van die lewe ervaar en moet hanteer. ...